{
  "Header": {
    "date": "25 Oktober, 2026",
    "home": "Tuis",
    "dressCode": "Kleredrag",
    "itinerary": "Program",
    "qa": "Vrae",
    "accommodation": "Aanwysings & Akkommodasie",
    "rsvp": "RSVP"
  },
  "Home": {
    "title": "Mulder & Swanepoel Troue",
    "date": "Sondag, 25 Oktober 2026",
    "country": "Suid-Afrika"
  },
  "DressCode": {
    "title": "Kleredrag",
    "desc1": "Semi-formeel",
    "desc2": "Business Casual",
    "desc3": "Smart Casual",
    "desc4": "GEEN WIT",
    "exp1": "Geen kortbroeke, T-hemde, jeans, plakkies of kort rokkies nie.",
    "exp2": "Julle hoef nie in aandrokke of volle pakke op te daag nie.",
    "exp3": "Chino's, knoophemde, gemaklike rokke, broekpakke en ander netjiese, gemaklike uitrustings is alles welkom.",
    "exp4": "Trek aan waarin jy gemaklik voel.",
    "exp5": "Die seremonie en kanapés is gedeeltelik buite, met die onthaal binne. Hou dit in gedagte wanneer jy skoene kies.",
    "exp6": "Bring gemaklike skoene saam, of dans sommer kaalvoet!"
  },
  "Itinerary": {
    "title": "Troudag Program",
    "time1Title": "Gaste Arriveer",
    "time1Desc": "Kom sluit by ons aan by Kloofzight Lodge en Spa. Kry jou plek en geniet 'n welkomsdrankie.",
    "time2Title": "Seremonie Begin",
    "time2Desc": "Kom deel in ons \"I do’s\" tydens die seremonie.",
    "time3Title": "Foto’s van Familie en Vriende",
    "time3Desc": "Ons neem 'n paar spesiale foto's saam met familie en vriende.",
    "time4Title": "Koek sny",
    "time4Desc": "Bederf jou soettand met ’n snytjie liefde.",
    "time5Title": "Drankies en kanapés",
    "time5Desc": "Ontspan, kuier en geniet iets om te eet en drink terwyl ons foto's neem. Die gasteboek sal ook dan beskikbaar wees om te teken.",
    "time6Title": "Onthaal begin",
    "time6Desc": "Vind jou sitplek en maak gereed om te partytjie!",
    "time7Title": "Eerste dans",
    "time7Desc": "Ons skop die onthaal af met ons eerste dans. Die dansvloer sal van die heel begin af oop wees!",
    "time8Title": "Aandete",
    "time8Desc": "Geniet ’n heerlike buffet-ete! Daar is geen vaste volgorde vir voorgeregte, hoofgeregte en nagereg nie — vat wat jy wil, wanneer jy wil.",
    "time9Title": "Boma-partytjie",
    "time9Desc": "Bestel jou laaste drankies en beweeg Boma toe om die partytjie daar voort te sit."
  },
  "Questions": {
    "q1": "Wat kan ons as geskenk koop?",
    "a1": "Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons die grootste geskenk! Sou julle egter iets wou bydra, sal 'n geldjie baie waardeer word. Ons is reeds gevestig en het alles wat ons nodig het.",
    "q2": "Kan ek 'n metgesel saambring?",
    "a2": "Slegs as jou uitnodiging uitdruklik die opsie bied om 'n metgesel saam te bring, is dit moontlik. Andersins, ongelukkig nie.",
    "q3": "Kan ek my kinders saambring?",
    "a3": "Ongelukkig kan ons nie kinders akkommodeer nie. Ons hoop julle verstaan en ons sien uit daarna om die dag saam met julle te vier!",
    "q4": "Gaan dit reën?",
    "a4": "Oktober is in die reënseisoen, so ons kan nie voorspel wat die weer gaan wees nie. Die venue is gedeeltelik buite, maar meeste plekke is onder dak. Bring asseblief ’n sambreel saam, indien jy voel dit is nodig!",
    "q5": "Enige ander vrae?",
    "a5": "As julle enige ander vrae het, is julle meer as welkom om ons te kontak. Ons help graag waar ons kan en sal met liefde al julle vrae beantwoord. Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te vier nie!"
  },
  "Accomodation": {
    "country": "Suid-Afrika",
    "website": "Webwerf",
    "email": "E-pos",
    "directions": "Aanwysings",
    "note": "*As jy vroeër navraag gedoen het oor akkommodasie toe die “save the dates” uitgestuur is, verwys asseblief na die RSVP-afdeling in plaas daarvan om deur die webwerf te bespreek"
  },
  "Rsvp": {
    "invitationTitle": "Vind Jou Uitnodiging",
    "invitationDesc": "As jy vir jouself en n gas (of jou familie) reageer, sal jy in staat wees om vir jou hele groep te RSVP.",
    "successTitle": "Dankie Vir Jou RSVP!",
    "updateRsvp": "Verander RSVP",
    "accept": "Aanvaar",
    "decline": "Weier",
    "findInvite": "Vind jou uitnodiging",
    "enterName": "Tik jou volle naam in om jou uitnodiging te vind.",
    "loadingListErr": "Ons gaste lys is nog besig om te laai. Probeer asseblief weer oor 'n oomblik.",
    "couldNotFindInvite": "Ons kon jou uitnodiging nie vind nie. Probeer asseblief met 'n ander spelling of kontak die paartjie.",
    "couldNotLoadInvite": "Ons kon jou uitnodiging nie nou laai nie. Probeer asseblief weer.",
    "couldNotLoadList": "Ons kon die gaste lys nie nou laai nie. Probeer asseblief weer oor 'n oomblik.",
    "rsvpTitle": "Rsvp Vir Vijan & Chanel se Troue",
    "saveRsvp": "Stuur RSVP",
    "fullName": "Volle Naam",
    "loading": "Besig om jou uitnodiging te laai...",
    "outstanding": "Wag nog op antwoord",
    "notesLabel": "Enigiets anders wat ons moet weet?",
    "notesHelper": "Dieetvereistes, het ons jou naam of van verkeerd op die uitnodiging gespel, of is daar iets spesifieks wat jy ons wil vertel? Laat weet ons hier!",
    "submitError": "Ons kon jou RSVP nie nou stoor nie. Probeer asseblief weer.",
    "provisionalBooking": "Ons het provisioneel vir jou/jou groep akkomodasie bespreek. Om die booking te finaliseer asb email vir <a href='mailto:weddingsadmin@kloofzicht.co.za'>Nikita Robertson</a> (weddingsadmin@kloofzicht.co.za) met die nommer van mense wat oorbly en die aande/datums wat julle wil oorbly."
  }
}